Search form

Johannes 19:23

23Nadat die soldate vir Jesus gekruisig het, het hulle sy klere gevat. Hulle het sy bo-klere in vier dele gedeel, en elke soldaat het ’n deel gekry. Jesus se onderkleed was alles een stuk materiaal, dit het nie ’n naat gehad nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index