Search form

Johannes 19:28

Jesus sterf

(Ook Matt 27:48-50; Mark 15:36-37; Luk 23:36,46)

28Jesus het geweet al sy werk op aarde was nou klaar. Daarom het Hy gesê: “Ek is dors.”

Hy het dit gesê sodat dit waar kan word wat in die Ou Testament geskryf is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index