Search form

Johannes 19:30

30Jesus het die wyn gedrink en gesê: “Nou het Ek my werk klaar gedoen!”

Hy het sy kop vorentoe gebuig en Hy het gesterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index