Search form

Johannes 19:38

Josef van Arimatea en Nikodemus sit Jesus se liggaam in ’n graf

(Ook Matt 27:57-60; Mark 15:42-43,45-46; Luk 23:50-54)

38Josef van die stad Arimatea was ’n dissipel van Jesus, maar dit was ’n geheim, want hy was bang vir die Jode. Nadat Jesus gesterf het, het Josef vir Pilatus gevra of hy Jesus se liggaam mag wegneem. Pilatus het gesê hy mag dit doen. Toe het Josef gegaan en hy het Jesus se liggaam gaan afhaal van die kruis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index