Search form

Johannes 19:39

39Nikodemus, wat voorheen in die nag na Jesus toe gekom het, het ook kom help. Hy het ’n groot klomp mirre en aalwyn gemeng en hy het dit saamgebring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index