Search form

Johannes 19:41

41Op die plek waar die soldate vir Jesus gekruisig het, was daar ’n tuin. In die tuin was daar ’n nuwe graf. Die mense het nog nooit iemand in daardie graf begrawe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index