Search form

Johannes 2:1

Jesus verander water in wyn

1Twee dae later was daar ’n troue. ’n Man en ’n vrou het getrou in die stad Kana in Galilea. Jesus se ma was ook daar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index