Search form

Johannes 2:23

Jesus ken mense

23Jesus was in Jerusalem om die Paasfees te vier. Baie mense het die wondertekens gesien wat Hy gedoen het en daarom het hulle in Hom geglo.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index