Search form

Johannes 20:1

Jesus lewe weer

(Ook Matt 28:1-2,8; Mark 16:1-2,4,8; Luk 24:1-2,8-10,12)

1Vroeg die Sondag-oggend het Maria Magdalena na Jesus se graf gegaan. Dit was nog donker. Sy het gesien die klip voor die graf is weg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index