Search form

Johannes 20:16

16Jesus het vir haar gesê: “Maria!”

Toe draai sy na Jesus en sê: “Rabboeni!”

Rabboeni is ’n Hebreeuse woord, dit beteken “My Meneer.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index