Search form

Johannes 21:12

12Jesus het vir hulle gesê: “Kom eet julle oggend-ete!”

Die dissipels wou nie reguit vir Hom vra wie Hy is nie, hulle het geweet dit is die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index