Search form

Johannes 21:16

16Jesus het die tweede maal vir Petrus gevra: “Simon, seun van Johannes, is jy lief vir My?”

Petrus sê vir Hom: “Ja, Here, U weet ek is lief vir U!”

Jesus sê toe vir hom: “Dan moet jy ’n herder wees vir my mense.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index