Search form

Johannes 21:17

17Jesus het die derde maal vir Petrus gevra: “Simon, seun van Johannes, is jy lief vir My?”

Petrus het baie hartseer geword omdat Jesus die derde maal vir hom gevra het of hy lief is vir Hom. Hy sê toe vir Jesus: “Here, U weet alles! U weet Ek is lief vir U!”

Jesus sê toe vir hom: “Dan moet jy sorg vir my mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index