Search form

Johannes 21:25

25Jesus het ook baie ander dinge gedoen, maar ’n mens lees nie daarvan in hierdie boek nie. As ’n mens oor dit alles ook wil skryf, dan dink ek daar sal nie genoeg plek in die wêreld wees vir al die boeke nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index