Search form

Johannes 4:9

9Die Samaritaanse vrou sê toe vir Jesus: “Jy is ’n Jood! Hoekom vra jy vir my, ’n Samaritaanse vrou, water om te drink?”

Sy het dit gesê omdat die Jode nie saam met die Samaritane wou wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index