Search form

Johannes 6:10

10Jesus het vir die dissipels gesê: “Julle moet vir die mense sê hulle moet gaan sit.”

Daar was genoeg gras waarop die mense kon sit. Daar was baie mense. Die mans was omtrent 5 000.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index