Search form

Johannes 7:42

42In die Ou Testament is geskryf dat die Messias van die nageslag van Dawid kom. Daar is ook geskryf dat die Messias van Betlehem kom, die dorpie waar Dawid gewoon het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index