Search form

Johannes 9:34

34Toe sê die Jode vir die man wat blind was: “Jy is nog altyd ’n sondaar, vandat jy gebore is! Jy kan nie vir ons leer nie.”

Toe het hulle hom uitgeskop uit die sinagoge.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index