Search form

Johannes 9:35

Mense wat besef dat hulle blind is, en mense wat dink dat hulle kan sien

35Jesus het gehoor dat die Jode die man uit die sinagoge uitgeskop het, die man wat blind was, maar wat Hy laat sien het. Toe Jesus hom sien, vra Hy vir hom: “Glo jy in die Seun van die mens?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index