Search form

Johannes 9:8

8Die mense wat langs die blinde man gewoon het en die ander mense wat hom geken het toe hy ’n bedelaar was, het gevra: “Is dit die man wat altyd gesit en bedel het?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index