Search form

Jona 1:16

16Die matrose het baie bang geword vir die Here. Hulle het vir die Here ’n offer gebring en hulle het belowe om nog meer offers vir die Here te gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index