Search form

Jona 1:4

Die matrose gooi vir Jona in die see

4Die Here het ’n baie sterk wind oor die see gestuur. Daar het ’n groot storm op die see gekom, en die skip het amper gebreek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index