3Jona het gereedgemaak en hy het na Nineve gegaan soos die Here gesê het. Nineve was ’n baie groot stad. As ’n mens deur die stad wou loop, dan moes hy drie dae lank loop.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.