Search form

Josua 10:1

Vyf konings maak oorlog teen die stad Gibeon

1Koning Adoni-Sedek van Jerusalem het gehoor wat gebeur het. Hy het gehoor dat Josua die stad Ai oorwin het en dat hy die stad heeltemal verwoes het. Hy het gehoor dat Josua met Ai en sy koning dieselfde gedoen het wat hy gedoen het met Jerigo en sy koning. Hy het ook gehoor dat die mense van Gibeon vrede gemaak het met die Israeliete, en dat die Israeliete tussen die mense van Gibeon gaan woon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index