Search form

Josua 10:10

10Die Here het die Amoriete laat vlug vir die Israeliete, en die Israeliete het baie Amoriete daar by Gibeon doodgemaak. Hulle het die Amoriete gevolg en gejaag op die pad oor die berg na die stad Bet-Goron. Hulle het aangehou om die Amoriete te volg en dood te maak tot by die stede Aseka en Makkeda.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index