Search form

Josua 10:11

11Die Amoriete het weggevlug van die Israeliete, en toe die Amoriete op die pad was van die berg na die stad Bet-Goron, het die Here groot haelstene laat val op hulle. Baie Amoriete het gesterf, meer Amoriete as wat die Israeliete met hulle swaarde doodgemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index