Search form

Josua 10:12

12Josua het daardie dag met die Here gepraat, die dag toe die Here die Israeliete laat wen het teen die Amoriete. Die Israeliete het gehoor toe Josua sê:

“Son, jy moet stilstaan

by die stad Gibeon,

maan, jy moet stilstaan

in die Ajalon-vallei.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index