Search form

Josua 10:14

14Daar was nog nooit ’n dag soos hierdie dag nie, nie voorheen nie en ook nie later nie. Die Here het gedoen wat ’n mens vir Hom gevra het, want die Here het self oorlog gemaak, sodat die Israeliete hulle vyande kon oorwin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index