Search form

Josua 10:2

2Die mense van Jerusalem het toe baie bang geword, want Gibeon was ’n groot stad. Dit was soos die stad van ’n koning, dit was groter as die stad Ai, en al die manne van Gibeon kon goed oorlog maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index