Search form

Josua 10:20

20Josua en die Israeliete het aangehou om die Amoriete te volg en dood te maak en hulle het baie Amoriete doodgemaak. Min Amoriete het vry weggekom en min het ingegaan in die stede wat sterk mure gehad het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index