Search form

Josua 10:23

23Die manne het dit gedoen. Hulle het daardie vyf konings uit die grot gebring na Josua toe. Dit was die konings van die stede Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis en Eglon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index