31Josua en al die manne van Israel het toe verder gegaan, hulle het na die stad Lakis gegaan. Hulle het hulle tente opgeslaan rondom die stad en hulle het die stad aangeval.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.