Search form

Josua 10:32

32Die Here het die Israeliete laat wen teen die mense van Lakis. Josua het die stad oorwin op die tweede dag. Hy het al die mense in die stad doodgemaak, soos hy gedoen het met die mense in Libna.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index