Search form

Josua 10:40

40Josua het die hele land oorwin, die Bergland, die Suid-land, die Laeveld en die land naby die see. Josua het al daardie konings oorwin en hy het niemand laat aanhou lewe nie. Hy het elke mens wat daar gewoon het, aan die Here gewy, soos die Here, die God van Israel, gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index