Search form

Josua 10:41

41Josua het hulle oorwin van die stad Kades-Barnea tot by die stad Gasa, en die hele land Gosen tot by die stad Gibeon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index