Search form

Josua 11:16

Josua oorwin die land

16Josua het hierdie hele land gevat, die berge en die hele Suid-land en die hele land Gosen en die Laeveld en die Jordaan-vallei en die Israel-berge en die Laeveld daar naby.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index