Search form

Josua 11:20

20Die Here self het daardie konings hardkoppig gemaak sodat hulle oorlog wou maak teen die Israeliete. Die Here wou hê dat die Israeliete nie jammer moes wees vir die mense nie, Hy wou hê dat die Israeliete almal moes doodmaak, soos Hy vir Moses gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index