Search form

Josua 11:21

21Josua het in daardie tyd ook die Enak-mense almal doodgemaak. Die Enak-mense het gewoon in die berge van Hebron, in die stad Debir en die stad Anab, en in al die berge van Juda en Israel. Josua het gesê die mense en hulle stede is gewy aan die Here, en hy het hulle doodgemaak en die stede verwoes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index