Search form

Josua 12:1

Josua oorwin die konings van die land

1Die Israeliete het twee konings oos van die Jordaan-rivier oorwin en die Israeliete het hulle lande gevat, van die Arnon-vallei tot by Hermon-berg, en ook die hele Jordaan-vallei oos van die Jordaan-rivier.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index