Search form

Josua 12:7

7Josua en die Israeliete het ook die konings wes van die Jordaan-rivier oorwin, van die stad Baäl-Gad in die Libanon-vallei tot by die Galak-berg waar ’n mens opgaan na die land Seïr. Josua het hierdie land gegee vir die ander stamme van Israel, elke stam het ’n deel gekry wat aan hom kon behoort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index