Search form

Josua 12:8

8Dit was die Bergland, die Laeveld, die Jordaan-vallei, die Heuwels, die woestyn en die Suid-land. Dit was die land waar die Hetiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index