Search form

Josua 13:1

Die Here sê Josua moet die land verdeel

1Toe Josua baie oud was, het die Here vir hom gesê: “Jy is baie oud, en julle het ’n groot deel van die land nog nie oorwin en vir julleself gevat nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index