Search form

Josua 13:12

12Dit was die hele land van koning Og in Basan, hy was die koning in die stede Astarot en Edreï. Og was een van die Refaïete wat nog gelewe het. Moses het hierdie mense oorwin en weggejaag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index