Search form

Josua 13:4

4Daar is ook nog die hele land van die Kanaäniete wat begin by die stede Teman en Meara en wat aan die mense van die stad Sidon behoort. Dit is die grond tot by die stad Afek, die grond van die Amoriete begin daar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index