Search form

Josua 14:1

Die ander stamme kry grond wes van die Jordaan-rivier

1Hier is die grond wat die Israeliete in die land Kanaän gekry het. Die priester Eleasar en Josua seun van Nun en die familiehoofde van die stamme van die Israeliete het die grond vir hulle gegee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index