Search form

Josua 14:11

11maar ek is nou nog so sterk soos die dag toe Moses my gestuur het. Ek het nou nog die krag wat ek toe gehad het, ek kan nog oorlog maak en ek gaan en kom soos ek wil.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index