Search form

Josua 14:14

14Dit is hoekom Hebron nou nog behoort aan Kaleb seun van Jefunne, dit is sy stad omdat hy aangehou het om die Here, die God van Israel, te dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index