Search form

Josua 14:6

Kaleb kry die stad Hebron

6Toe die mense van Juda by Josua in Gilgal kom, het Kaleb, seun van Jefunne, ’n Kenissiet, vir Josua gesê: “Jy wéét wat die Here in Kades-Barnea oor my en jou gesê het. Die Here het dit vir Moses, die man van God, gesê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index