Search form

Josua 14:9

9Moses het daardie dag vir my belowe en hy het gesê die Here is die getuie. Moses het gesê: ‘Die land wat jy gesien het, sal altyd jou land en jou nageslag se land wees omdat jy aangehou het om die Here te dien.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index