Search form

Josua 15:18

18Toe Aksa by Otniël kom, het sy gesê hy moet vir haar pa ’n stuk grond vra waar hulle kan ploeg en plant. Maar toe sy afklim van die donkie, het Kaleb vir haar gevra wat sy wil hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index